kategorieë: Gesondheid

Watter oogtoets is die beste?

Jou ouma se oë is eeue gelede getoets op presies dieselfde wyse as wat joune vandag getoets word, met letters van verskillende groottes en lense van verskillende sterktes tot jy gemaklik lees.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Almal is op dieselfde manier getoets, en dieselfde lense is gemaak en pas vir een en almal oë, verduidelik Rudine Diedericks, optometris van Mellins in Fourways, Johannesburg.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Maar eintlik verskil mense se oë dramaties. Selfs jou twee oë verskil van mekaar. Waarskynlik verskil die sig van die verskillende dele van jou oog óók, want elkeen van jou oë het sy eie unieke ‘oogafdruk’.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Tot onlangs toe was daar eintlik geen manier om hierdie klein individuele verskille op te tel nie.

Dit is nou tot die i.Scription-oogtoets van Zeiss ontwikkel is, wat met rekenaartegnologie elke oog evalueer.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Die i.Scription-oogtoets lees 2 500 punte op elke oog elektronies en baseer daarop ’n hoogs spesifieke lensvoorskrif.

Lense wat hiervolgens gemaak word, is vier keer meer akkuraat as lense gebaseer op die standaard oogtoetse.

Met so ’n nommerpas lens is jou nagvisie, sig in laelig-toestande en vermoë om kleure en kontraste te onderskei, gemiddeld 30% beter as met ander lense.

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Ivan en Donnalee stel nuwe kykNET-reeks bekend

Die aarde het ’n jaar nodig om een keer om die son te beweeg. In…

15 hours Gelede

Oogsiektes onder die vergrootglas: Wat jy moet weet

Deur Christa Swanepoel Oogsorg begin reeds van geboorte af. Pas ná geboorte moet ’n pediater…

18 hours Gelede

Die beste eierbroodjie

Die beste eierbroodjie Lees ook: Spek-en-eier-pasta

19 hours Gelede

Is jy ’n perfeksionis? Hoe vind jy balans?

Deur Maretha Botes Perfeksionisme is ’n tweesnydende swaard. Aan die een kant motiveer dit jou…

1 day Gelede

Besoek Stellenzicht se unieke ekowyn-pod vir ’n uitsonderlike wynproe-ervaring

Soos jy aankom, word jy deur welige wingerde en groen heuwels begroet. Die wyn-“pod” self…

2 days Gelede

Geurige roerbraairys

Hierdie geurige roerbraairys kry die lekkerste dadel-en-sjerrie-hoender by.

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.