kategorieë: Ons menseBekendes

Word opgeswiep in ’n wêreld van familietwis en intrige in Die vreemdeling

Word opgeswiep in ’n wêreld van familietwis en intrige in Die Vreemdeling  inglingting en foto’s verskaf.  {Promosie}

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Dapper Alemdaroglu (Kivanç Tatlitug) keer terug na Korludağ, ’n klein dorpie buite Istanboel, met een doel voor oë: om wraak op Tahsin Korludağ (Tamer Levent) te neem. Maar waarop hy nie reken nie, is dat hy op Sühan Korludağ (Tuba Büyüküstün) verlief gaan raak. Sühan is immers die dogter van die man wat Dapper glo sy pa vermoor het, en sy is vurig lojaal teenoor haar familie!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Hoewel Sühan Dapper aanvanklik nie vertrou nie, vind hulle van die Korludağ-familie se leuens en misdade uit en Sühan is verdeel tussen haar lojaliteit aan haar pa en die man wat sy liefhet.

Dapper besef ook dat Tahsin baie vyande het, veral toe Riza Chirpiji (Yiğit Özşener) uit die tronk vrygelaat word ná ’n vonnis van dertig jaar wat hy vir moord opgelê is. Vinnig ontstaan daar ’n kat-en-muis-speletjie … en wie weet waar dit gaan eindig?

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Moenie Die vreemdeling misloop nie! Elke weeksdag om 17:30 slegs op e.tv. Begin Maandag 15 Julie 2019.

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.