kategorieë: Bekendes

Zac Efron smeul by die Baywatch-première

Ons sien baie uit na die fliek-weergawe van Baywatch met Zac Efron, Dwayne ‘The Rock’ Johnson (wat in 2017 deur People as die sexieste man in die wêreld aangewys is) en Alexandra Daddario. En as jy gewonder het, Pamela Anderson en David Hasselhoff maak ook ’n draai in die fliek!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Zac Efron, wat bekend is vir flieks soos High School Musical, 17 Again en The Lucky One, het hard geoefen om sy lyf reg te kry vir die fliek. Hy het gereeld foto’s op Instagram gedeel wat sy oefenprogram insluit.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

A post shared by Zac Efron (@zacefron) on

A post shared by Zac Efron (@zacefron) on

Zac het Saterdag, 13 Mei 2017 die wêreldpremière van Baywatch in Miami, Florida bygewoon en ’n donkerblou pak van HUGO se Lente/Somer 2017-versameling gedra. Zac is ook die ambassadeur vir HUGO Man-parfuum.

Foto: HUGO BOSS

Kyk hier na die amptelike lokprent van Baywatch

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

6 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

6 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

6 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

6 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

7 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

7 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.