kategorieë: KosLaekoolhidraat

10 redes om ’n laekoolhidraatdieet te volg

Hoekom moet ons minder verwerkte koolhidrate eet?

Sedert die “landbourevolusie” in die 1950’s het ons toegang tot koolhidrate konstant en oorweldigend geword. Supermarkte bevat rye vol lekkers, koekies, soutbeskuitjies, graankosse, rys en pasta. Die keuses is eindeloos. Dit was nie altyd die geval nie. Tog is dit nie bloot die beskikbaarheid van hierdie kossoorte wat die manier waarop ons eet, verander het nie. Daar was beduidende veranderinge in kosproduksie en dieetriglyne wat ’n wêreldwye vetsugepidemie veroorsaak het.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

10 goeie redes om ’n laekoolhidraatdieet te volg

  1. Stabiele bloedsuikervlakke
  2. Beter slaap
  3. Beter energievlakke
  4. Verbetering in gemoedstemming – ’n meer positiewe uitkyk op die lewe
  5. Volgehoue gewigsverlies
  6. Minder inflammasie in gewrigte en ledemate
  7. Beter spysvertering, geen sooibrand
  8. Minder hoofpyn en skeelhoofpyne
  9. Gesonder vel
  10. Beter konsentrasie en skerpheid

Probeer gerus Vickie se Beenmurg-en-vleis-kragsop. “Ek kook elke Saterdag ’n groot pot van die sop. Die bene in beensop bevat gelatien wat jou maagwand beskerm en herstel.” Klik hier vir die resep.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Beenmurg-en-vleis-kragsop

Vickie de Beer se jongste kookboek, My Low Carb Kombuis, is beskikbaar deur Quivertree, teen R295.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

3 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.