kategorieë: Ons menseBekendes

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Christel van den Bergh se onverwagse lewe

Sy’t nooit moederskap oorweeg nie, maar die lewe het ander planne gehad het. Nou kom moederskap vir Christel van den Bergh, bekend vir haar rol in Getroud met rugby, heel natuurlik – en haar prioriteite het verander.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Lekker lees

Ons gesels met die bekende skrywer Sophia Kapp en loer na nuwe boeke op die rak.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Kort en knus

Dié kort truie is nou baie in die mode en met die bonkige breidraad kan jy dit in ’n kits brei.

Klein maar kragtig

Die skildklier is dalk klein, maar dié klier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap.

Ons gesels met Erica Wessels

Sy is al telkens vir haar werk as aktrise geloof, maar die oomblik toe Erica Wessels haar tweede dogter in haar arms toegevou het, is daardie lof oorskadu.

Hoe stry jy en jou maat?

Benader jy interpersoonlike konflik koelkop, of vrees en vermy jy dit sover moontlik? Hierdie insigte en praktiese wenke help verhoudingsmaats om onenigheid te hanteer op maniere wat hul verbintenis kan versterk.

Plek van die vleiseters

Maandae mag dalk vleisloos wees, maar vir die res van die week gee ons jou ’n paar lipleklekker idees hoe jy jou beesvleisie kan geniet

My ma, my mentor

Hulle is suksesvolle sakevroue en entrepreneurs te danke aan die voorbeeld wat hul ma’s aan hulle stel. Ons het by drie dinamiese ma-en-dogter-duo’s gaan inloer.

Mediese fondse: Wat jy moet weet

As verbruikers weet ons te min van mediese fondse en dit kan ons duur te staan kom, waarsku ’n kenner wat ’n boek daaroor geskryf het

Dié ystervrou gee ander vroue hoop

Om gesond te leef, begin in jou kop, sê Suzanne Trotzky van Rawsonville, en dit is hoe sy in slegs twee jaar 45 kg verloor het en al ’n Ysterman-kompetisie voltooi het.

Lees ook: WEN ‘n paar FitFlop F-Mode Flatform tekkies ter viering van Aarde maand!

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

19 hours Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

22 hours Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

22 hours Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

23 hours Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

24 hours Gelede

Gure voorspellings vir ‘Suidooster’ – en die Kaapse Dokter speel met niemand nie!

  Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.