kategorieë: GrimeringSkoonheid

Revlon se ColorStay Satin Ink-reeks brei uit!

Die Revlon ColorStay Satin Ink-reeks se langdraende formule is verbasend gemaklik, droog nie uit nie en bevat buigsame kleurtegnologie wat nie kraak of vervaag nie. Dis waterbestand en bedek die lippe in een stap vir tot 16 uur se gemaklike kleur.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Slim, eksklusiewe toediener

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Die sagte toediener met sy punt maak voorsiening vir presiese aanwending en egalige kleurverspreiding.

Buigsame formule

Buigsame kleurtegnologie laat die formule saam met die lippe beweeg, wat krake of skilfering voorkom.

Langdra en lewendige kleur

Die formule bevat ‘n gekonsentreerde pigment eksklusief tot Revlon wat tot 16 uur se kleur toelaat.

Een-stap kleur en gemak

Verryk met antioksidantryke swartbessie-saadolie wat verseker dat die formule gemaklik op die lippe voel.

Silky Sienna
Fired Up

Revlon se beste wenke vir jou lippe:

  • Vind jou perfekte neutrale lipskakering deur ’n kleur te soek wat die naaste aan jou natuurlike lipkleur is.
  • Om jou lippe met ‘n ColorStay-lipomlyner te omlyn voordat lipstiffie aansit, sal ‘n presiese aanwending verseker.
  • As jy die hele dag lipstiffie gedra het, maak seker dat jy jou lippe met ’n voedsame lipsalf behandel voor slaaptyd.
  • Sit jou lipstiffie op van die middel van jou lippe na buite vir ‘n egalige aanwending.
  • Verwyder langdraende lipstiffie-formules deur ‘n bietjie klapperolie op watte te drup. Vryf liggies oor die lippe en wag ‘n minuut of twee. Die lipstiffie sal moeiteloos afgly.

Beskikbaar in 10 nuwe hoë-impak skakerings:

Holy Pumpkin
Fired Up
Black Cherry

On a Mission
Own It
Perfect Storm

Smokin Hot
Wild Ride
Your Majesty

Dis teen R199-95 aanlyn beskikbaar of by uitgesoekte apteke en winkels landwyd.

Lees ook: 20 Wenke vir #fotomooi-grimering

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Binnelanders-nuweling, Deoudoné van der Merwe

Jy kan dalk dink Deoudoné van der Merwe se TV-loopbaan het laas jaar met ’n…

2 days Gelede

Verruklike winterpizza

Verruklike winterpizza met gekaramelliseerde uitjies, crème fraîche, orego en tiemie. Resep deur Vickie de Beer

2 days Gelede

Nuutste beperkte hoeveelheid wyn-etiket van KWV se The Mentors

Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts en verskaf. The Mentors Limited Edition Tempranillo 2021 is…

2 days Gelede

Ivan en Donnalee stel nuwe kykNET-reeks bekend

Die aarde het ’n jaar nodig om een keer om die son te beweeg. In…

3 days Gelede

Oogsiektes onder die vergrootglas: Wat jy moet weet

Deur Christa Swanepoel Oogsorg begin reeds van geboorte af. Pas ná geboorte moet ’n pediater…

3 days Gelede

Die beste eierbroodjie

Die beste eierbroodjie Lees ook: Spek-en-eier-pasta

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.