kategorieë: Ons menseBekendes

10 redes waarom jy die Oktober-uitgawe van rooi rose móét lees!

Illse Roos blom steeds dankbaar voort

Illse Roos wat binnekort  as ’n opgesmukte aktrise in die rolprent #lovemyselfie te sien is, is eintlik ’n kaalvoet-, skoongesig-plaasmeisie met haar voete vierkantig op die aarde

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Wen ’n sprokiestroue!

Een gelukkig leser kan hul droomdag ter waarde van ’n allemintige R435 907,50 wen.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Sy naam is in die sterre geskryf

Op 70 is daar geen keer aan Leon van Nierop nie. Duiwelsroos, sy splinternuwe spanningsroman, is nou op die rakke. ’n Moordstorie wat hy binne drie maande geskryf het. Dié skrywer, regisseur en rolprentresensent het met byna 40 boeke, talle bekroonde radiovervolgverhale én TV-reekse, en seker ’n 1 000 rolprentresensies naam gemaak. Hy skryf sy sukses aan selfdissipline toe.

Ja, mans kry ook borskanker

Dink jy dadelik aan vroue wanneer jy die woord ‘borskanker’ hoor? Hoewel mans in ’n mindere mate daaraan blootgestel is, kom dit wel by hulle voor. Kom ons skerp algemene bewustheid op – gesels met die man in jou lewe of sorg dat jou seun die feite ken

G’n saai slaai

Moeg vir die gewone groenslaai wat jy tot vervelens maak? Probeer hierdie voedsame en heerlike slaaie

Somer vol styl

Ons kan uiteindelik ons dik truie wegpak en dit vir ligter klere verruil. Die sonskyndae is hier!

Stoksielalleen

Eensaamheid is nie net om alleen te wees nie. Jy kan tussen jou vriende en familie steeds voel of jy verlore en op jou eie is

Kyk anders na groente

Jy het dalk nie plek vir ’n groentetuin nie, maar jy kan ander planne maak om jou eie groente te kan geniet

Dinamies, doelgerig en dapper

Die aktrise Odelle de Wet, wat die rol van die selfversekerde Delia Richter in die sepie Binnelanders speel, moes van jongs af verskeie uitdagings die hoof bied,  maar het altyd sterker en wyser aan die anderkant uitgekom. Sy vertel waar en hoe sy haar motivering, kalmte en vrede vind.

Jou mooiste dag

Die seisoen vir troues het aangebreek en ons is hier om jou te inspireer!

Lees ook: WEN FitFlop se moet-hê-sandale vir die seisoen!

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

22 hours Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

1 day Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

1 day Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

1 day Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

1 day Gelede

Gure voorspellings vir ‘Suidooster’ – en die Kaapse Dokter speel met niemand nie!

  Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.