KANSA-marathon ten bate van borskanker!

KANSA is ‘n leier in die stryd teen kanker in Suid-Afrika, sedert 1931 is die doel van die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA), om ‘n unieke, geïntegreerde diens te bied aan die publiek en aan alle mense wat deur kanker geraak word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Dis belangrik dat ons almal opgevoed is oor  simptome en moontlike voorkoming van borskanker.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Sluit by ons aan 8 Oktober by Brooklyn Mall, geklee in jou beste pienk oefenuitrusting, vir ‘n wonderlike oggend van sweet, glimlagte en ondersteuning!

Ontvang ‘n pragtige geskenksak en wees deel van die veiling van ‘n handgeverfde rebounder deur Riana Nel. Jy kan ook ander pryse op die dag wen, ons sien jou daar!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Tema: Almal geklee in pienk, natuurlik!

Datum: 8 Oktober 2022

Plek: Booklyn-winkelsentrum

Tyd: 9:00 vir 9:30
Lisa gaan ‘n inspirasie-praatjie gee om gesondheid en welstand te inspireer om 09:30
Spring-oefensessie sal plaasvind 10:00 tot 12:00

Prys : R480 REBOUNDER VERSKAF
Prys : R380 BRING JOU EIE REBOUNDER

Die kaartjie-opbrengs gaan aan KANSA!

Bespreek by lisaraleigh.com

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

Leer jou breipatrone beter verstaan

Ons deel breilesse uit ons argiewe.

10 hours Gelede

Gebruik oogomlyner vir langer wimpers

Nie almal is geseënd met lang wimpers óf weet hoe om vals wimpers aan te…

13 hours Gelede

My ma se appeltert

15 hours Gelede

5 lekker hoemoes-resepte

Hou jy van hoemoes? Dan sal 13 Mei vir jou ’n belangrike datum wees. Dié…

2 days Gelede

Is dit hoekom jy maagpyn het?

Waar pyn jou maag? Die presiese plek waar jy die pyn ervaar, kan aandui wat…

4 days Gelede

Hoe om jou dogter groot te maak om sterk en vol selfvertroue te wees

In ons moderne wêreld, waar die uiterlike voorkoms blyk om al hoe belangriker te word,…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.