kategorieë: InspirasieJou lewe

15 pretfeite oor troeteldiere

Hase

  • Raak vinnig verveeld as hulle alleen in ’n hok is sonder voorwerpe om mee te speel.
  • Hase het amper ‘n 360 grade uitkyk op alles, maar het ‘n blinde kol voor hulle gesig.
  • Hase is bang vir water, so hulle maak hulself skoon sonder ‘n bad.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Voëls

  • Hul hart klop 400 keer per minuut as hulle rus en kan tot ’n 1 000 keer per minuut klop wanneer hulle vlieg.
  • Voëls het hol bene om vlieg makliker te maak en om hul liggaamsmassa laag te hou.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Visse

  • Goudvissies het tande en is in hul keel geleë.
  • Baie visse kan hul kos proe sonder om hul monde oop te maak.
  • Visse kan versmoor en sterf as hulle hul kos probeer kou, omdat die kou van kos inmeng met die beweeg van die water oor hul kiewe.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Hamsters

  • Hamsters kan net een oog op ’n slag knip.
  • Hulle kan hul eie liggaamsgewig in kos in hul wange stoor indien nodig.

Honde

  • Sweet net aan die onderkant van hul pote.
  • Kan ongeveer 100 gesigsuitdrukkings maak, meeste daarvan met hul ore.
  • Honde lek hul neuse om hul lyf se temperatuur te beheer.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Katte

  • Katte het geen sweetkliere nie.
  • Elke kat se neus het ’n unieke patroon net soos die mens se vingerafdruk.
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.