kategorieë: KalenderOntspanning

2017 Boekejol – en Filmrolfees: Radiodrama slypskool

Radio is die teater van die gedagte. “Radio is steeds relevant, want dit is die énigste elektroniese massamedium wat die bekoring van persoonlike, intieme meelewing bied”, sê dr. Eben Cruywagen wat die aanbieder is by die Radiodrama slypskool van die 2017 BoekeJol – en FilmRol fees.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Dr. Cruywagen was Senior Omroeper/Regisseur by Radio Suid-Afrika, Afrikaans Stereo en Radiosondergrense. Hy was ook deeltydse dosent (elektroniese media) by die Drama departement van die Universiteit van Stellenbosch. Tydens sy loopbaan het hy nagenoeg 130 hoorspele (enkeldramas) en meer as 25 vervolgverhale geregisseer.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die slypskool gaan ondermeer fokus op die formaat van die Radiodrama; struikelblokke waarna beginners moet oplet; die rol van teks keurders en praktiese skryfoefeninge. Die slypskool vind plaas by Citadel, Kaaimansgebou, Lynnwood Bridge op Vrydag 18 Augustus vanaf 14:00 – 17:30.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Daar is slegs 30 plekke en belangstellendes moet so gou as moontlik hulle versoek stuur aan info@boekejol.co.za om die registrasievorm te ontvang.

Dr. Eben Cruywagen

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Nicole Kemp

Onlangse plasings

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

1 day Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

1 day Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

1 day Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

1 day Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

1 day Gelede

Gure voorspellings vir ‘Suidooster’ – en die Kaapse Dokter speel met niemand nie!

  Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.