kategorieë: Ontspanning

40 jaar van sjefs

Dit gaan alles oor hoe om die sjefs te leer ken, hul behoeftes, hul aspirasies, hul kreatiewe vaardighede en hul talente.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Daar is vyf kategorieë met drie pryse in elke kategorie en uiteindelik ’n totaal van R120 000 op die spel!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Unilever Food Solutions het ons genooi vir ’n voorsmakie van hoe die sjefs in die kompetisie voel. Ons moes in minder as ’n uur ’n voor- en hoofgereg maak. Ons het elkeen by ’n werkstasie gewerk en daar was ’n tafel met verskillende vars bestanddele. Ons is gesê om elkeen salm én eend gaar te maak. Dit was moeilik! Maar ons het dit gedoen en rooi rose het die 3rde prys vir die dag gewen.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Hier is ’n paar oomblikke van die dag:

Vir meer besonderhede en inskrywings klik op www.ufs.com

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Ivan en Donnalee stel nuwe kykNET-reeks bekend

Die aarde het ’n jaar nodig om een keer om die son te beweeg. In…

21 hours Gelede

Oogsiektes onder die vergrootglas: Wat jy moet weet

Deur Christa Swanepoel Oogsorg begin reeds van geboorte af. Pas ná geboorte moet ’n pediater…

23 hours Gelede

Die beste eierbroodjie

Die beste eierbroodjie Lees ook: Spek-en-eier-pasta

1 day Gelede

Is jy ’n perfeksionis? Hoe vind jy balans?

Deur Maretha Botes Perfeksionisme is ’n tweesnydende swaard. Aan die een kant motiveer dit jou…

2 days Gelede

Besoek Stellenzicht se unieke ekowyn-pod vir ’n uitsonderlike wynproe-ervaring

Soos jy aankom, word jy deur welige wingerde en groen heuwels begroet. Die wyn-“pod” self…

2 days Gelede

Geurige roerbraairys

Hierdie geurige roerbraairys kry die lekkerste dadel-en-sjerrie-hoender by.

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.