kategorieë: Verhoudings

#5MinuteMeer maak ’n verskil

Almal wat hul mening gedeel het, staan ’n kans om ’n Clinique-geskenkpak te wen. Wenners word in April 2016 aangekondig.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Wat sê ons lesers?

• “As ek #5MinuteMeer gehad het, sou ek met my hondekinders speel en hulle vertroetel.” – Marietjie van Tonder

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

• “Ek sal saam met my man en my dogtertjie ’n skildery maak van ons handafdrukke.” – Fredalaine Harmse

• “Met #5MinuteMeer sal ek net in die bad lê en ontspan.” – Anja van der Walt

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

• “5MinuteMeer sal my help om wakker te word in plaas daarvan om wakker te skrik!” – Sanet Veldman Odendaal

• “As ek #5MinuteMeer gehad het elke dag, sou ek my resepteboek klaar skryf. My oudste seun het mooi gevra dat ek al my resepte moet neerskryf.” – Marlene Stroebel

#5MinuteMeer vir familie

1. Skep ’n nuwe familietradisie. Probeer om een keer ’n week iets saam as ’n gesin te doen.

2. Betrek jou kinders by jou daaglikse aktiwiteite, soos kosmaak.

3. Skakel jou foon en ander elektroniese toestelle af wanneer jy tyd saam met jou man en kinders spandeer.

4. Bederf jou geliefde so nou en dan met ’n romantiese ete by die huis.

5. Kommunikeer met die mense wat jy nie so gereeld sien nie. ’n Vinnige telefoonoproep is al wat dit kos.

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

3 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.