kategorieë: KalenderOntspanning

Alles wat jy moet weet oor Reach for a Dream se Slipper Day 2019

Alles wat jy moet weet oor Reach for a Dream se Slipper Day 2019 inligting en foto’s verskaf.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Helde dra nie altyd mantels nie … Soms dra hulle pantoffels!

Suid-Afrikaners het laasjaar gehelp om die drome van honderde Reach For A Dream- kinders waar te maak:

• Vatsha Ayabonga het vir die eerste keer gevlieg.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

• Marlon Mohamed het sy rugby-held, Patrick Lambie, ontmoet.

• Endinako Jack het haar eie skootrekenaar ontvang.

En daar was nog baie meer glimlaggies landwyd!

Die droomlys groei daagliks, maar die veldtog bring hoop en vreugde aan baie Suid-Afrikaanse kinders en hul gesinne. Die veldtog skep magiese oomblikke om kinders kans te gee om weer kind te kan wees ondanks ’n lewensbedreigende siekte.

Vanjaar kan jy weer help om drome te bewaarheid deur deel te neem aan Reach for a Dream se Slipper Day 2019-veldtog!  Broodnodige fondse sal ingesamel sal op hierdie dag om kinders wat aan lewensbedreigende siektes ly, te help. Vanjaar se tema is dapperheid.

So, hoe kan ek betrokke raak?

Om deel te neem aan Slipper Day moet jy ’n polsbandjie teen R10 koop en dan kan jy jou gunstelingpantoffels na die skool, werk, universiteit, gimnasium, winkels of net om die huis dra. Jy kan die polsband koop by Pick n Pay, Wimpy of Dis-Chem winkels of by enige van die Reach For A Dream-takke.

As jy jou R10-polsbandjie en pantoffels by dra en ’n draai maak by Wimpy, kry jy ook ’n gratis koffie (of warm sjokolade vir kinders onder 12) van Wimpy.

“Die vervulling van drome gee ouers hoop en inspireer kinders om te glo in die krag van wat ’n droom kan doen.” – Julia Sotirianakos, uitvoerende hoof, Reach For A Dream

In net meer as drie dekades het die Reach For A Dream Foundation meer as 3 miljoen lewens aangeraak. Om siek kinders se drome waar te laat word, help hulle glo dat môre die moeite werd is om voor te veg.

Besoek hul ​​webwerf by www.reachforadream.org.za. Deel jou pantoffeloomblikke met # SlipperDay2019

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 day Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 day Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 day Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 day Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.