kategorieë: Bekendes

Bekende Hollywood-ster binnekort weer op televisie

Die nuwe televisiereeks, Divorce, is SJP se jongste projek wat haar nie net voor die kamera plaas nie, maar ook agter-die-skerms as Uitvoerende Vervaardiger.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Parker speel die rol van Frances, ’n vrou wat begin om haar lewe en huwelik met manlief Robert (vertolk deur Oscar-benoemde Thomas Haden Church) te heroorweeg. Dit word egter gou duidelik dat dit nie so maklik is om ’n huwelik te ontknoop nie en die kyker word van die intreeslag af saam met Frances geneem terwyl sy dié nimmereindigende proses begin.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Kykers kan uitsien na ’n sterbelaaide rolverdeling met akteurs soos Molly Shannon (Enlightened), Talia Balsam (Mad Men), Tracy Letts (Homeland), Sterling Jerins (World War Z) en Charlie Kilgore (Moonrise Kingdom).

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Met sy unieke benadering tot egskeiding en die effek wat dit op die alledaagse vrou het, beloof Divorce om ’n wenner van ’n reeks te wees!

*Divorce begin op Dinsdag, 11 Oktober op M-Net Edge (kanaal 102) met ’n Express from the US-uitsending om 01:00, met ’n latere uitsending op Vrydag, 14 Oktober om 21:00.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Nicole Kemp

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.