kategorieë: Ons menseBekendes

Bekendes en hul babas

Kurt Darren het vroeër vandag ’n foto van hom en Dunay van Heerden se jongste, Kade, op Twitter gedeel wat vandag 10 maande oud is. Sy sussie Kyrah is twee en net so kosbaar.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Sien ons onlangse onderhoud met Kurt Darren hier

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write('
'); }

Angelique Gerber en Jacques Potgieter se seuntjie, Jacques Junior, sal binnekort 9 maande oud wees, maar hulle het reeds vir hom ’n eerste verjaardagpartytjie gehou omdat hulle nie in die land sal wees wanneer hy verjaar nie – sy pa, Jacques Sr., is ’n rugbyspeler in Japan.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Rolanda Marais en Jozua Malherbe se dogtertjie, Charlotte, wat verlede jaar Desember (2016) gebore is, is net so fotogenies soos haar ma.

Sien ons artikel oor haar geboorte hier

Zetske van Pletzen en Altus Theart se seuntjie, Alexander, het ook ’n paar dae gelede 10 maande oud geword.

Sien ons onderhoud met sy Oupa, Pierre van Pletzen, hier en vind ook uit wat hy van dié kleinding dink

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.