kategorieë: Ontspanning

Beskerm jou kinders hierdie feestyd

Maak seker jou kinders is veilig hierdie feestyd. Hier is ’n paar wenke om ernstige beserings te voorkom.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Volgens Netcare word talle kinders tydens somervakansies by ongevalle-afdelings behandel weens ongelukke, trauma en naby- verdrinkings.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Swak toesig is ’n oorsaak, sê Mande Toubkin, Netcare se hoofbestuurder: nood en trauma. Kinders onder die ouderdom van ses jaar is die grootste risiko vir ongelukke en beserings.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Kinders word opgeneem met verstuiting, verrekking, beenbreuke, steke en byt, of brandwonde. Die meerderheid van die beserings is aan die gesig, vingers, hande en kop. In sommige gevalle neem kinders gifstowwe in.

Raad vir ’n veilige omgewing vir kinders is:
• Maak altyd seker dat jou kind onder toesig is. Moenie toelaat dat hulle afdwaal nie.
• Moenie kinders in die sorg laat van ’n volwassene wat jy nie vertrou nie.
• Moenie kinders onder die toesig van ander kinders laat nie.
• Gordel kinders veilig vas en bestuur verantwoordelik.
• Leer noodhulp of ten minste mond tot mond asemhaling. Dit kan ’n lewe red.
• Maak jou huis kinderbestand en sluit gifstowwe en gevaarlike items toe. Maak swembaddens en visdamme veilig.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Leer kinders om die Netcare 911 nasionale noodnommer, 082 911, te memoriseer en maak seker hulle weet wie om te bel in ’n mediese noodgeval.

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

6 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

6 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

6 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

6 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

6 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

7 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.