kategorieë: LeesOntspanning

Boek van die maand: Drie vroue en ’n meisie

Die geliefde Hans du Plessis van Griekwa-Psalms-faam, se jongste het pas die rakke getref. Dit is die sage van vier geslagte vroue op die hoëveld van Noordwes, ’n streek waarmee die skrywer innig vertroud is.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Keurders was liries oor die manuskrip, soos die aanhaling aandui: “… die mooiste-ooiste storie wat my laat lag en laat huil en laat onthou van die vreeslike armoede. Die droom van ’n beter lewe, een waarin minagting nie langer verduur hoef te word nie, word ’n bindende én voortstuwende faktor in die plot-bou, een wat die leser aandryf om verder te wil lees. Du Plessis vermaak ons met sy ongemaklike kennis van die mens se swakheid soos Herman Charles Bosman dit gedoen het, nooit haatlik en moedswillig nie, altyd met die wete dat dit hierdie swakhede is wat van ons mense maak. Wonderlike verhaal, Du Plessis se Du Plessiste roman.”

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Uitgewersprys  R270
rooi rose R243

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Bestel boeke vinnig

Indien jy hierdie boek teen die bogenoemde afslag- rooi rose-prys wil bekom, kies een van die volgende opsies:
1 E-pos jou naam, telefoonnommer en keuse(s) na shop@graffitibooks.co.za
3 Bel 012 548 2356 gedurende kantoorure en noem dat dit van die rooi rose-boeke is wat jy wil bestel. Ons sal in kantoorure terugbel of e-pos.
4 Besoek graffitiboeke.co.za
5 Boekpryse is onderhewig aan verandering.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.