kategorieë: LeesOntspanning

Boek van die maand: Isabella

Isabella Dickson luister na haar hart, staak haar studie en trou met Gideon, die joviale boerseun met die enigmatiese ligbruin oë. Saam durf hulle die ongenaakbare mynwêreld van die Noord-Kaap aan waar sy met die aardsheid van die omgewing en die mynmense kennis maak.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Net ná haar dogter se geboorte begin Isabella se lewe onder haar verkrummel. Stemme uit die kameeldoringbos klink op die wind en sy besef dat die ondenkbare gebeur het: dit is sý wat die bedreiging is!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Versoening klop op onverwagte wyses aan, en dit is ’n opdraande pad om haarself weer te vertrou. Totdat sy, anderkant die halfeeumerk, langs die branders by Bloubergstrand perspektief kry.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Isabella is ’n unieke en deurdagte verkenning van ’n moederskap wat nie die norm is nie.

Uitgewersprys R280
rooi rose R198

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Indien jy hierdie boek teen die bogenoemde afslag- rooi rose-prys wil bekom, kies een van die volgende opsies:

1 E-pos jou naam, telefoonnommer en ISABELLA na shop@graffitibooks.co.za
2 Bel 012 548 2356 gedurende kantoorure en noem dat dit een van die rooi rose-boeke is wat jy wil bestel. Ons sal in kantoorure terugbel of e-pos.
3 Besoek graffitiboeke.co.za
Boekpryse is onderhewig aan verandering.

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

5 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

6 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

6 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

6 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

6 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

6 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.