kategorieë: Skoonheid

Borskankerbewustheid: maak ’n verskil

GHD

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

GHD het vir Oktober 2016 drie beperkte uitgawe-produkte, waarvan hulle R100 van elke verkoop aan die Pink Drive skenk. Die GHD V styler and roll bag (R2 499) gee jou  daardie perfekte salon-krulle, lokke of reguit hare by die huis. Die GHD Platinum Styler and Roll Bag (R3 299) werk vining en effektief en beskerm ook jou hare terwyl jy dit stileer. Dit verminder die kanse dat jou hare breek met 50%. Met die Air Proffesional Hairdryer (R1 799) het jy die keuse van drie verskillende temperature, insluitend ’n koeler opsie om jou hare droog te blaas.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Estée Lauder

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Met die verkope van elke Estée Lauder Night Repair Synchronized Recovery Complex II with Pink Ribbon Pin (R1 055), word R20 aan die Look Good Feel Better-organisasie geskenk. Dit is Elizabeth Arden se nommer een serum vir die herstel van die vel. Elke botteltjie bevat ook ’n pienk strikkie wat jy kan dra om jou ondersteuning te wys.

Clinique

Hierdie Oktober word R40 van elke Clinique Dramatically Different Moisturizing Lotion+ (R695) wat verkoop word, aan die Look Good Feel Good-organisasie geskenk. Jy kry ook ’n pragtige sleutelhouer saam met jou produk.

Sorbet

Verf Oktober pienk met die Sorbet Paint Pink Gift Set (R189). R10 van elke geskenkpak word aan ’n borskankerbewustheid-organisasie geskenk.

Morgan Taylor

10% van die wins op die verkope van Morgan Taylor se Fight Like a Lady Mini 4 Pack (R246) wat gedurende Oktober, November en Desember verkoop word, word aan die CANCA organisasie geskenk. Jy kry dus 4 verskillende skakerings van pienk om jou naels mee te verf en só jou ondersteuning te wys.

Placecol

Met die Keep abreast with Placecol-promosie wat gedurende Oktober plaasvind, skenk Imbalie 10% van die Placecol Illumine Neck & Decolete Lift (R380) en die Placecol Neck and Bust Gel (R295) aan die Reach for Recovery-organisasie. Die doel van die program is om emosionele en praktiese ondersteuning aan kankerpasiënte en hul families te gee.

Avon & Justine

Die Avon & Justine iThemba-borskankerveltog beoog om gedurende Oktober geld in te samel vir die Breast Helath Foundation, Bosom Buddies asook die Look Good Feel Good-organisasie. Jy kan jou ondersteuning wys deur die iThemba Breast Cancer Pin (R89) of die iThemba Breast Cancer Cap (R109) te koop.

Mandy’s

Die Mandy’s Hair Removal lotion (R24,50 vir 50ml en R71,99 vir 200ml) maak haarverwydering soveel makilker en ruik boonop na vars blomme. Mandy’s skenk R2 van elke produk se verkope aan die Pink Drive-organisasie.

Dermafix

Dermafix wys hul ondersteuning gedurende Oktober deur R10 van alle aanlynverkope by www.dermafix.co.za aan die CANCA-borskanker-organisasie te skenk.

Deel
Gepubliseer deur
Corné Greeff

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

3 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.