kategorieë: Ontspanning

Borsspeld, Bangles en ’n Blond: Week 2

Die volgelaaide bus het Polokwane (Pietersburg) Sondag gehaal en die trio van B’s was in die wolke!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Kokkedoor 2 wenner, Johnny Hamman, of Borsspeld soos hy nou bekendstaan, was tuis. Johnny is in Polokwane gebore en het hier skoolgegaan en nou kook hierdie drie sy tuisdorp aan die brand!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

PHS (Polokwane Hoërskool) is die BBB Aansit Teater se tuiste terwyl hulle kook en kuier. Die bekende Juffrou Badenhorst wat Johnny se liefde vir kook aangewakker het is hulle regterhand en die hele skool is in rep en roer oor die Kokkedoor-bekendes!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

BBB kook ’n verruklike 4 gang-maaltyd en die Pietersburgers stroom in by die honderde. Dié drie het tot die Maandagoggend saalopening gedoen en die kinders toegespreek oor kosmaak, Kokkedoor, mens-wees en lewensdoelwitte.

Volg BBB soos hulle na Polokwane gaan kook en kuier en dans….

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Marius & Alet op pad na die PHS-kombuis

Marius prep die hoofgereg

BBB saam met die PHS-span

Nagereg
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

6 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

6 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

6 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

6 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

6 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

6 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.