kategorieë: Ons menseBekendes

Brad Binder: blits op twee wiele

Die vinnigste man op twee wiele. Dit was Brad Binder se droom vandat hy as Krugersdorpse kannetjie renstelle gery het. Ná die renstelle het motorfietse koning gekraai.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

En nou is hy die Moto3-wêreldkampioen, en die eerste Suid-Afrikaner wat in 35 jaar ’n Grand Prix-titel kon wen.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

’n Positiewe uitkyk is baie belangrik, want al is jy die wêreldkampioen en al het jy “pole”-posisie soos die geval was in Oktober in Maleisië, kan jy steeds afval en sewentiende klaarmaak. En boonop jou hare verloor! Brad het ’n vriendskaplike weddenskap met sy span gehad dat hy drie van die laaste vier oorblywende wedrenne sou wen. Anders kan die span sy hare afskeer. Die eerste wedren in Japan het hy naelskraap tweede gekom, in Philips Island het hy gewen, maar toe kom die ongeluk in Maleisië waar 17 van die 31 jaers van hul motorfietse afval. Gelukkig was daar geen ernstige beserings nie. En natuurlik een haredos …

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Lees die volledige onderhoud met Brad in die Januarie 2017-uitgawe van rooi rose.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

6 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

6 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

6 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

6 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

7 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

7 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.