• groot hand vol vars basiliekruidblare 1 Pak die basilieblare, perskes, kersietamaties en bocconcini in ’n kransvorm op ’n mooi dienbord uit.
Caprese Kersfeesslaai met perskes
Michelle Nortje
Kersfeesvierings, veral as jy in die Kerstyd op vakansie by die see is, kan eenvoudig en onopgesmuk wees. Dit gaan immers oor die samesyn en familie. Bederf jou gaste met hierdie eenvoudig heerlike slaai. Resep deur Vickie de Beer. Foto Lee Schwagele van crphotographic.co.za
Kos
Caprese Kersfeesslaai met perskes
European
Druk resep
Bestanddele
• 4 perskes of nektariens, in kwarte gesny
• 500 g kersietamaties, middeldeur gesny
• 200 g bocconcini-mozzarella
• 100 g dennepitte of gevlokte amandels, gerooster
• sout
• 30 ml (2 e) olyfolie en 45 ml (3 e) balsemiekasynMetode
2 Strooi die dennepitte oor, geur met sout, sprinkel die olyfolie en asyn oor en sit voor.