kategorieë: Skoonheid

Charcoal – die jongste skoonheidsgier

Geaktiveerde charcoal (houtskool) word al jare lank in hospitaal se ongevalle kamers gebruik vir die behandeling van dwelm- en drank-oordosisse. Dit absorbeer gifstowwe voordat dit deur die bloedstroom geabsorbeer word. Dit is egter meer onlangs wat houtskool sy roem as bestandeel in die skoonheidswêreld gevind  het. Hoewel jy nie dadelik houtskool en ’n gesonde vel in dieselfde sin sal gebruik nie, het hierdie bestandeel sy effektiwiteit in die skoonheidswêreld gevestig.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Hoe werk dit?

Geaktiveerde houtskool trek bakterieë, gifstowwe, oortollige olie en ander gifstowwe uit jou vel. Dink aan die houtskool as ’n magneet wat onsuiwerhede uit jou vel trek. Dit maak gebruik van ’n chemiese proses bekend as adsorpsie (“adsorption”). Hierdie proses gebeur wanneer een bestandeel aan die oppervlak van ’n ander bestandeel vasklou. Geaktiveerde houtskool wat ’n negatief-gelaaide bestandeel is, heg en bind dan aan positief-gelaaide gifstowwe. Daarom word hierdie ‘wonder-bestandeel’ in produkte soos vel-reinigers, maskers, gesig-afskilferaars en selfs sjampoe gebruik.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Ons gunsteling-houtskoolprodukte

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Justine Kroes

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

6 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

7 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

7 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

7 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.