Goeie nuus vir haarsalon-liefhebbers! Carlton Hair het sopas die deure van hul splinternuwe Blow Dry Bar oopgemaak. Daar is 5 verskillende haarstyle om van te kies:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Straight & Sleek (reguit en glad)
Straight with body (reguit met volume)
Beachy Hair (’n sexy krul-styl)
Bouncy Curves (Dink 80’s-hare maar met gladde krulle)
Red Carpet Waves (tydlose elegante haarstyl; dink Great Gatsby)
*Elke styl sluit ’n was en blaas in.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Daar is ook fantastiese opsies vir daardie dames wat gereeld hul hare laat blaas:
Koop 6 en kry 1 verniet
Koop 9 en kry 2 verniet
Koop 12 en kry 3 verniet
Lojale kliënte ontvang ook een gratis uitblaas-sessie na elke 10 besoeke aan die salon.
Besoek die volgende Carlton-salonne om goedvoel hare te kry:
Carlton Hyde Park (JHB)
Carlton Melrose Arch (JHB)
Carlton Canal Walk (Kaapstad)
Carlton Cavendish (Kaapstad)
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.