kategorieë: WenkeMode

Sorg vir jou denims

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

• Was jou denim-items so min as moontlik. Dit sal inkrimping en verdowwing teenwerk en jy sal water bespaar wat die negatiewe impak op die natuur verminder.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

• As jy jou denims wil verfris, draai die binnekant na buite en was dit in koue water. Woolite kan ook ingespan word. Maak seker jy hang jou denims op die draad om droog te word.

• Moet onder geen omstandighede versierde denims (met steentjies, blinkers, ens) laat droog skoonmaak nie. Dit sal die delikate areas beskadig en die waks-behandeling en afwerking van jou denims belemmer. Laat lê liewer jou spesiale denims vir 10 minute in koue water en laat plat droog word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

• Om reukies uit jou denim te verwyder, hang dit in die badkamer voor jou stort. Die klammigheid van die stoom sal jou denims tussen was-siklusse verfris. Alternatiewelik kan jy jou denims in ’n plastieksak vir twee dae vries. Verwyder van die vrieskas en ontdooi die jean.

• Denim-materiaal moet asemhaal, moet dus nie jou pare te na aan mekaar in jou kas pak nie. Sorg dat daar spasies tussen jou denimbaadjies is.

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Wynproe en stap: Die nuutste ervaring by Blaauwklippen

Woorde en foto’s: Clifford Roberts Ek wil glo dat, soos ek, elke nuwe staptog met…

3 hours Gelede

Ontdek die topervaring waar alles met Club Med ingesluit is

As jy nie die konsep ken nie, stel ons jou graag daaraan bekend: Dis ’n…

7 hours Gelede

Ons Moedersdaggeskenkgids: Kreatiewe geskenke wat wys jy gee om

rooi rose intekening Teken in of hernu jou intekening op die gedrukte weergawe vir net…

10 hours Gelede

Kristen Raath oor haar snaaksste, en vernederendste, oomblik op die stel van Wyfie

Dié toekennings, wat deur Screen International aangebied word, word op 20 Mei 2024 in Cannes, Frankryk, uitgedeel.…

1 day Gelede

Kokkedoor se inskrywings is oop! Is jy gereed om oor die kole gehaal te word?

Soos in die eerste aflewering van Kokkedoor Vuur & Vlam in 2023, moet deelnemers vanjaar…

2 days Gelede

Bronchostop stel nuwe hoesstroop, Bronchostop Nite, bekend

Ons was al almal daar: Jy rol tot twee uur die oggend nog rond van…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.