kategorieë: Kalender

Die Franschhoekse Handwerkfees

Ruk hand-uit tydens die heel eerste Franschhoekse Handwerkfees wat op 5 November plaasvind. Hierdie eerste-van-sy-soort-fees word van 11vm tot 5nm op die wynplaas Môreson aangebied.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Ervaar eerstehands die geure en smake van handgemaakte kos en drank, asook gespesialiseerde en beperkte items soos kuns, juweliersware en weelderige leergoedere.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die Franschhoekse Handwerkfees sal beslis nie “droog” wees nie want heelwat plaaslike wyn, Cap Classique, handgemaakte bier en spiritualieë wat in klein volumes gemaak word, sal beskikbaar wees. Môreson se restaurant, Bread&Wine, sal oop wees met sy bekende en gewilde charcuterie en tuisgebaakte brode, terwyl ander produsente van tuisgemaakte kosse byderhand sal wees om hul kaas, tuisgebak, sjokolade en veel meer ten toon te stel.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Die verrigtinge sal opgekikker word deur musiekvermaak. Bring dus familie en vriende saam want daar sal iets vir ’n ieder en ’n elk wees.

Kaartjies kos R180 per persoon en kan by www.webtickets.co.za bespreek word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Nicole Kemp

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.