kategorieë: Ons menseBekendes

Die mooiste foto’s van Prins George se 6de verjaardag

Die mooiste foto’s van Prins George se 6de verjaardag deur Catherine Schenck. Foto’s: Die hertogin van Cambridge, via Getty Images.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Kan jy glo? Prins George, Catherine en prins William se oudste seuntjie, word vandag ses jaar oud!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Die koninklike gesin het amptelike portrette van hom gedeel, en dis duidelik dat dié seuntjie van sport hou – in twee van die foto’s dra hy ’n Engeland-sokkertruitjie.

Op hul sosiale media platforms het die koninklike familie dié seuntjie geluk gewens met sy verjaardag. Hulle noem dat die foto’s deur sy ma, Catherine, in die tuin van Kensington-paleis, die gesin se woning, geneem is.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Prins George se 6de verjaardag. Foto: Catherine, hertogin van Cambridge, via Getty images

Catherine is ’n kranige fotograaf en neem gereeld die amptelike gesinsfoto’s van die koninklikes. Ons kan nie wag om nog foto’s van hierdie pragtige seuntjie en sy sussie, Charlotte, en bababoetie Louis, te sien nie – en moenie vergeet van nefie Archie nie!

Het jy geweet? Catherine is nie die enigste kunstige koninklike nie. Haar skoonpa, Prins Charles, geniet dit om te skilder! Loer hier.

Prins George se 6de verjaardag Foto: Catherine, hertogin van Cambridge, via Getty Images

Vir nog heerlike stories oor en foto’s van die koninklikes, loer hier:

Harry en Meghan

Prins Harry en Meghan deel foto’s van hul eerste huweliksherdenking

Die eerste foto’s van Archie Harrison

Die mooiste foto’s van Archie se doop

Prins Harry en die springmieliedief

Prins Harry en Meghan is verloof!

Prins Harry en Meghan gesels oor hul verlowing

Ontmoet Meghan Markle – Prinses persoonlikheid

William en Catherine

Prinses Charlotte gaan kleuterskool toe

Prinses Charlotte word 4 jaar oud

Prins George se eerste skooldag

Prins George word 3

Prinses Diana

Harry en William vertel oor hul laaste oproep aan Diana

Prinses Diana en rooi rose

Nog koninklike nuus

Prins Philip tree uit sy openbare rol

Prinses Eugenie trou

Prins Charles word 70

Elizabeth en Philip vier 70ste huweliksherdenking

Beeld van vrou: Die Queen Mother

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

21 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

2 days Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.