kategorieë: NaelsSkoonheid

Doen dit self: Ombré-naels

Doen dit self: Ombré-naels deur Corné Greeff. Foto’s: Corné Greeff

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Jy het nodig

  • ’n Skêr
  • ’n Stukkie spons
  • Verskillende skakerings naelverf
  • ’n Bolaag naelverf
  • Basisnaellak
  • Naellakverwyderaar
  • Klein kwassie
  • Naelserum of petroleumjellie

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Stap 1

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Knip ’n sponsie in ’n klein blokkie. (Jy kan ook ’n driehoek-grimeersponsie gebruik.)

Stap 2

Verf ’n basislagie op al jou naels. Verf dan ’n bietjie naelserum of petroleumjellie op die vel  rondom jou naels. Dit sal keer dat die naelverf nie aan jou vel kleef nie.

Lees ook: Hou ’n pamperlangpartytjie met jou vriendinne

Stap 3

Kies twee of meer kleure en verf dit op die sponsie.

Lees ook: Top-6 naelverfwenke

Stap 4

Druk nou die sponsie op jou nael. Maak seker die hele nael is met naellak bedek. Doop dan ’n kwassie in naellakverwyderaar en maak die dele rondom jou nael mooi skoon.

Lees ook: Haarstylinspirasie vir die feestyd

Stap 5

Wag tot die naellak droog is en verf dan ’n bolagie op jou naels.

Lees ook: Swart-en-wit polkakolnaels

Stap 6

Wag ’n paar minute om seker te maak jou naels is heeltemal droog, want jy wil nie jou pragtige naels bederf deur dit teen iets te stamp nie.

Lees ook: Skoonheidsblapse

Deel
Gepubliseer deur
Corné Greeff

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

7 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.