Doen dit self: Romantiese haarstyle vir Valentynsdag deur Corné Greeff. Hooffoto: ghd
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Sagte krulle lyk altyd elegant en romanties en met ’n klein bietjie hulp van jou krultang kan jy in sewe maklike stappe hierdie mooie styl sommer by die huis skep. Dié voorkoms is perfek vir diegene wie se hare in ’n langer, of selfs ’n korter bob, gesny is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Lees ook: Die beste wenke vir sagter, soenbare lippe
Stap 1
Skep volheid met ‘n haarpoeier of sproei wat bedoel is om volume in jou hare te skep. Maak seker jy wend die produk net op die wortels van jou hare aan.
Stap 2
Berei jou hare voor deur ‘n mousse of haarsproei slegs van die middel van jou hare tot by die punte aan te wend. Dit sal help dat jou krulle langer hou.
Stap 3
Begin agter by die onderste hare net bokant jou nek. Vat ‘n klompie hare en plaas jou krultang horisontaal onder die gedeelte en hou die krultang se mond oop.
Lees ook: Maak só gereed vir jou spesiale afspraak
Stap 4
Vou die hare nou rondom die krultang en hou dit vir 5 tot 8 sekondes.
Stap 5
Werk nou stelselmatig boontoe tot by jou kroontjie gesien. Begin altyd onder en hou die krultang in die rigting weg van jou gesig af, soos jy op die foto kan sien.
Stap 6
Rond die voorkoms af deur van die korter gedeeltes of jou kuif ook te krul.
Stap 7
Kam die krulle liggies met ‘n borsel uit en skep volheid deur die krulle effens terug te kam.
Spuit laastens jou hare met ʼn haarsproei om seker te maak jou kapsel bly die hele aand mooi.
#rrWenk: wil jy jou hare uit jou gesig hou, is ’n mooi knippie ’n blitsige oplossing.
1. Heerlike tekstuur
’n Kort snit met ’n effense tekstuur werk baie goed vir ‘n aandvoorkoms. Gebruik ’n tekstuursproei, of was om jou kuif ’n bietjie volheid te gee.
2. Teruggekamde bob
Hare wat in die klassieke bob gesny is, hoef nie vervelig te lyk nie. Klik hier om te sien hoe vinnig en maklik hierdie teruggekamde bob vir ons skoonheidsredakteur, Suzanne Kotzé, geskep is.
Lees ook: Vinnige vlegsel-bolla
8 dinge wat jy moet weet voordat jy jou hare blond kleur
Doen dit self: Oulike haarstyl met vlegsels
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.