kategorieë: Wenke

Drie wenkbrou-wenke

Ons deel drie wenke wat jou (wenkbrou)-lewe sal verander!

1. Moenie jou ou maskara se borseltjie weggooi nie; was dit met warmwater en gebruik dit as ’n wenkbrou-borseltjie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

2. As jy nie wenkbroujel het nie, kan jy ’n klein bietjie haarsproei op jou wenkbrou-borseltjie spuit en dit deur jou wenkbroue kam om dit in plek te hou.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

3. Jy hoef nie spesiaal wenkbroupoeier te koop nie; jy kan oogskadu gebruik wat effens donkerder as die kleur van jou wenkbroue is om jou wenkbroue mee in te vul. ’n Bruin kleur werk gewoonlik goed; maak net seker dit het nie blink deeltjies wat glinster nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

24 hours Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

1 day Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

1 day Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

1 day Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

1 day Gelede

Gure voorspellings vir ‘Suidooster’ – en die Kaapse Dokter speel met niemand nie!

  Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.