kategorieë: Ontspanning

Dunay by haar Kurt in die hospitaal

Die hele land was geskok toe Kurt Darren op Sondag, 7 Julie 2013, na ’n ernstige motorongeluk in die Netcare Milpark Hospitaal in ICU opgeneem is. Kurt verduur tans baie pyn met 11 gebreekte ribbes en sukkel om asem te haal. Hy sukkel ook met dubbelvisie en kort-termyn geheueverlies.
Al Kurt se optredes is tot einde Julie uitgestel na datums op ’n latere stadium vanjaar. Music Profile Management sal ’n aankondiging maak wanneer hierdie stêr weer al sy treffers na sy aanhangers gaan bring.
Dunay het haar oorseese vakansie kort geknip om aan haar man se sy te wees. In haar woorde “Ek sou nêrens anders op hierdie stadium in die wêreld wou wees, as hier langs my man nie.”

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

So het Dunay getwiet op haar twitter-profiel @DUNAYNORTJE.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Binnelanders-nuweling, Deoudoné van der Merwe

Jy kan dalk dink Deoudoné van der Merwe se TV-loopbaan het laas jaar met ’n…

19 hours Gelede

Verruklike winterpizza

Verruklike winterpizza met gekaramelliseerde uitjies, crème fraîche, orego en tiemie. Resep deur Vickie de Beer

19 hours Gelede

Nuutste beperkte hoeveelheid wyn-etiket van KWV se The Mentors

Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts en verskaf. The Mentors Limited Edition Tempranillo 2021 is…

20 hours Gelede

Ivan en Donnalee stel nuwe kykNET-reeks bekend

Die aarde het ’n jaar nodig om een keer om die son te beweeg. In…

2 days Gelede

Oogsiektes onder die vergrootglas: Wat jy moet weet

Deur Christa Swanepoel Oogsorg begin reeds van geboorte af. Pas ná geboorte moet ’n pediater…

2 days Gelede

Die beste eierbroodjie

Die beste eierbroodjie Lees ook: Spek-en-eier-pasta

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.