kategorieë: Bekendes

Elma Postma-troufoto’s

Elma en manlief Paul het ’n warm dag in Desember gekies om trou aan mekaar te beloof. Die intieme seremonie in Limpopo het voor 50 gaste plaasgevind wat hul naaste familie en vriende ingesluit het.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Elma se pragtige rok is deur die bekende ontwerper Anel Botha ontwerp.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Elma het in Julie 2016 tydens ’n voorblad-onderhoud vir rooi rose vertel dat die privaatheid van haar verhouding vir haar baie belangrik is.

“Kom ons bewaar die misterie. Ek is baie gelukkig om iemand te hê met wie ek alles kan deel. In ons verhouding kan ek ’n volronde mens wees. Ek het vlerke om te vlieg en ’n veilige landingsplek by hom. Maar dis my stukkie van die lewe wat ek toevou, my privaatheid.”

Lees die volledige onderhoud hier en kyk ook na foto’s van die pragtige voorbladfotosessie!

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

6 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

7 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

7 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

7 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.