kategorieë: Bekendes

Erica Wessels is verloof

Erica Wessels, rooi rose-voorbladvrou vir Januarie 2016 en bekende aktrise, is veral bekend vir haar rolle in Treurgrond, Trouvoete en My Father’s War. Sy is ook vroeër vanjaar by die Silwerskermfees as beste aktrise in ’n kortfilm (Vlees van my vlees), aangewys.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Silwerskermfees 2016: al die wenners.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Erica en haar kêrel, Willem Boshoff, het vroeër vandag op Facebook hul verlowing aangekondig. Erica het geskryf:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

“So this happened just over 24 hours ago. Willem Boshoff, jy is my rotsie ~, my lang ure filosoof ~, politiek praat tot ons hakkel en wil ontplof ~, snaakse babastem ~, en saam stil wees mens. Jys amazing en Liefde.”

Erica het vroeër vanjaar met rooi rose gesels en ons het toe al geweet hierdie man het haar voete onder haar uitgeslaan.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

“Die lewe het al vir my gewys ’n mens kán vir verskillende mense lief word. Elke nuwe liefde is soos ’n nuwe boek met ’n nuwe omslag … “

Erica Wessels: Hou net aan loop.

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Leer jou breipatrone beter verstaan

Ons deel breilesse uit ons argiewe.

1 hour Gelede

Gebruik oogomlyner vir langer wimpers

Nie almal is geseënd met lang wimpers óf weet hoe om vals wimpers aan te…

4 hours Gelede

My ma se appeltert

5 hours Gelede

5 lekker hoemoes-resepte

Hou jy van hoemoes? Dan sal 13 Mei vir jou ’n belangrike datum wees. Dié…

1 day Gelede

Is dit hoekom jy maagpyn het?

Waar pyn jou maag? Die presiese plek waar jy die pyn ervaar, kan aandui wat…

4 days Gelede

Hoe om jou dogter groot te maak om sterk en vol selfvertroue te wees

In ons moderne wêreld, waar die uiterlike voorkoms blyk om al hoe belangriker te word,…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.