kategorieë: BekendesVideo's

EKSKLUSIEWE VIDEO’S: Zetske van Pletzen se Ooievaarstee

Dit was ’n dag vol opwinding toe Zetske van Pletzen en haar ma, Elzette Maarschalk, by die pragtige Jenna Clifford Design Studio in Johannesburg opdaag om die koms van Zetske se seuntjie (hy word binnekort gebore), te vier. Vriendinne, tannies, oumas en natuurlik Zetske se ma (Elzette Maarschalk) en stiefma (Sandra Vaughn) het uit hul pad gegaan om Zetske se dag uiters spesiaal te maak.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Kyk hier na al die foto’s wat ons op die dag geneem het.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Zetske het die mooiste geskenke gekry en daar was selfs ’n spesiale blou koek vir die klein mannetjie wat binnekort sy opwagting in Zetske en manlief Altus Theart se lewe maak.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Ons was daar en het hierdie eksklusiewe video’s geneem:

Zetske gesels oor swangerskap en deel haar skoonheidswenke met ander swanger vroue:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.