kategorieë: Ons menseBekendes

Familiefoto’s van Harry en Meghan se troue

Foto’s: Alexi Lubomirski via Getty Images

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die huwelikseremonie van Meghan, hertogin van Sussex en Prins Harry, hertog van Sussex, het op 19 Mei 2018 plaasgevind en die hele Brittanje was in rep en roer oor hierdie geleentheid.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die Britse koninklikes het sopas amptelike troufoto’s gedeel van dié paartjie se troudag.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Lees ook: Die koninklike troue: Meghan se vriendin ontleed die dag

Meghan, Harry en hul strooijonkers en -meisies

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Amptelike troufoto van die hertog en hertogin van Sussex met (van links na regs): Agterste ry: Jongeheer Brian Mulroney, Jongejuffrou Remi Litt, Jongejuffrou Rylan Litt, Jongeheer Jasper Dyer, Prins George, Jongejuffrou Ivy Mulroney, Jongeheer John Mulroney. Voorste ry: Jongejuffrou Zalie Warren, Prinses Charlotte, Jongejuffrou Florence van Cutsem in Die Green Drawing Room by Windsor-Kasteel op 19 Mei 2018 in Windsor, Engeland. Foto: Alexi Lubomirski/ Die hertog en hertogin van Sussex via Getty Images.

Familieportret van die Britse koninklikes

Amptelike troufoto van die hertog en hertogin van Sussex, Harry en Meghan, met (van links na regs): Agterste ry: Jongeheer Jasper Dyer, Camilla, hertogin van Cornwall, Charles, Prins van Wallis, Me. Doria Ragland, William, hertog van Cambridge; middelste ry: Jongeheer Brian Mulroney, Philip, hertog van Edinburgh, Koningin Elizabeth II, Catherine, hertogin van Cambridge, Prinses Charlotte, Prins George, Jongejuffrou Rylan Litt, Jongeheer John Mulroney; Voorste ry: Jongejuffrou Ivy Mulroney, Jongejuffrou Florence van Cutsem, Jongejuffrou Zalie Warren, Jongejuffrou Remi Litt in die Green Drawing Room by die Windsor-kasteel op 19 Mei 2018 in Windsor, England. Foto deur Alexi Lubomirski/Die hertog en hertogin van Sussex via Getty Images

Lees ook: Ontmoet Meghan Markle: Prinses Persoonlikheid

Die koninklike familie het verder ook foto’s en video’s op sosiale media gedeel van dié groot dag, en jy kan hulle volg op Instagram by @kensingtonroyal of twitter by @kensingtonroyal.

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck
Tags: celebs

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

1 day Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

2 days Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

3 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

3 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

3 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.