kategorieë: KosWinterkos

Fraai pere

Forelle-pere met hul rooi wange en die beeldskone rooi pere is so mooi dat ek hulle as tafelrangskikkings gebruik. Pere is veelsydig en ewe lekker in soet en sout geregte. Die drie gewildste variëteite hier by ons is Packham’s Triumph, forelle en Beurre Bosc.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
  • Pere se klassieke pasmaats is okkerneute, amandels en varkvleis, en hulle speel ook lekker met kaneel, gemmer, sjokolade en enige verouderde kaas soos parmesaan of gorgonzola.
  • In resepte kan jy appels deur pere vervang. Laat net ruimte vir die peer se effens sagter tekstuur.
  • Gebruik dit vir terte soos die klassieke tarte tatin. Die botterkaramel-en-peer-kombinasie is hemels.
  • Dis ook perfek vir die maak van blatjang vanweë die hoë pektieninhoud. Sit voor met wildsvleis.
  • Rol peerwiggies toe in parmaham en sit op ’n kaasbord.
  • Behalwe vir hul lekkerte, hou pere ook baie gesondheidsvoordele in. Dis ’n goeie bron van vesel, yster, vitamien A, die B-vitamiene, vitamien C en foliensuur. Dis veilig vir kinders of mense met allergieë.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Vickie de Beer

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

3 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

3 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

4 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.