kategorieë: Nuut & Nou

Sewe redes waarom olywe gesond is

Het jy geweet jy kan jou eetlus met tot 22% verminder as jy tien olywe voor ’n maaltyd eet? Olywe help ook om jou liggaam se produksie van ‘Adiponectin’ (’n chemiese stof wat vet vir tot vyf ure na inname kan verbrand), te stimuleer.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Sewe goeie redes waarom jy olywe by jou dieet moet insluit

• Olywe skakel oortollige cholesterol in jou bloed uit en help om jou bloeddruk onder beheer te hou.
• Olywe is ’n bron van vesel wat as ’n alternatief vir vrugte en groente kan dien.
• Olywe is ’n groot bron van vitamien E.
• Olywe is voedsaam en ryk aan minerale soos natrium, kalium, magnesium, yster, fosfor, jodium en dit verskaf noodsaaklike vitamiene en aminosure.
• Olywe bevat oleïensuur, wat voordelige eienskappe bevat om jou hart te beskerm.
• Fenoliese verbindings wat in olywe gevind word, is anti-inflammatories en anti-mikrobies.
• Olywe is ’n gegiste kossoort, wat ryk is aan derm-vriendelike lactobacillus.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Besoek Buffet Olives by Buffetolives.net of op Facebook en Twitter vir meer besonderhede.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Hier is ’n paar van ons lekkerste resepte met olywe:

Tapenade
Pissaladière
Olyfburgers
Sitrus-geroosterde vis en olywe
Olyf-en-ui-broodstokkies

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

3 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.