kategorieë: Leef gesondGesondheid

Gesonde leefstylmaand: week 1

Week 1

Drink groentee vir Borskanker

Het jy geweet groentee is ryk aan kragtige antioksidante? Dit is maar net een van die redes waarom groentee ons gunsteling is! Volgens die Nasionale Instituut van Gesondheid het diegene wat minstens een koppie groentee per dag drink, minder vlakke van urinêre estrogeen (’n bekende karsinogeen), as diegene wat nie groentee drink nie. So ook het ’n studie aan die Columbia Universiteit se Mediese Sentrum in New York getoon dat groentee-ekstrakte die groei van borskanker-gewasse onder vroue wat aan borskanker ly, kan inhibeer. Lees meer hier.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Foto: Twinings

Eet reg vir jou oë

Om eenvoudige oogsorggewoontes deel van jou daaglikse roetine te maak, is makliker as wat jy dink. Volgens ’n onlangse studie deur die Okulêre Voedingsvereniging in die Verenigde State, is visie vir vier uit vyf mense tussen die ouderdom van 40 en 65 jaar die belangrikste sintuig. Meer as 50% van die studie se deelnemers het gestem dat swak sig hulle die meeste bekommer – amper net soveel soos hartsiektes (60%) en kanker (65%). Volg hierdie wenke vir ’n gesonde dieet vir goeie visie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Foto: Pexels

Aarbeie, tamaties, rissies: goed vir jou hart

Het jy geweet aarbeie – die heerlike, hartvormige bessies – is ’n goeie bron van vitamien C, vesel en foliensuur en is ook propvol antioksidante wat jou teen hartsiektes en kanker kan beskerm. Lees meer oor die goedheid van aarbeie, tamaties en rissies hier.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Lees ook: Gesonde leefstylmaand: week 2

Lees ook: Gesonde leefstylmaand: week 3

Lees ook: Gesonde leefstylmaand: week 4

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.