kategorieë: Ontspanning

GINO se Italiaanse ontsnapping

GINO is terug! Vir die volgende ses weke kan jy weer op Saterdae om 19:00 Gino se kookkuns op DStv-kanaal 123 ervaar.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Dié reeks volg kort op die sukses van sy eerste heerlike reeks. Gino fokus hierdie keer op die noorde van Italië. Sy reisplan laat mens se mond water vir die kullinêre lekkertes van Florence, Venesië, Emilia Romagna, Liguria en Sienna. Hy stel ons bekend aan al die beroemde spesialiteite van die gebiede wat strek van Venesië tot Bologna, Modena, Palma, Pisa en die mere.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Ons smul saam met hom aan die geregte terwyl die mooi natuurskoon vir ’n fees vir die oog sorg. Gino kook saam met plaaslike kosliefhebbers. Italiaanse kos is geliefd regoor die wêreld en Gino neem ons op ’n kosreis deur die geskiedenis van geregte wat ons ken.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.