'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
As die weer kouer raak, verminder jou vel se natuurlike vermoë om homself te hidreer. Dehidrasie vind plaas as jou vel se natuurlike vog verdamp. Dit veroorsaak talle onderliggende velprobleme, soos:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Gelukkig kan hierdie tekens vermy of omgekeer word met ’n reeks soos Eau Thermale Avène Hydrance OPTIMALE wat die behoeftes van jou vel aanpas by die seisoen se veranderinge.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Geen veltipe ontsnap die irritasie van droogheid, ’n dowwe voorkoms en fyn lyne weens die winter se dehidrasie nie. Dit is hoekom Eau Thermale Avène die Hydrance OPTIMALE-reeks ontwerp het met ’n spesiale bevogtigende eienskap wat die vel in sy volle glorie laat herleef. Dit laat die vel glad en gesond.
Kyk na dié video:
Die Eau Thermale Avène Hydrance OPTIMALE-reeks bied jou die geleentheid om jou vel se bevogtiging in jou eie hande te neem met ’n volledige velsorgreeks.
Besoek www.avene.co.za vir meer besonderhede. #HydranceGlow
Beskikbaar by Clicks en Dis-Chem-apteke.
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.