'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
Ek druk my ringvinger in my potjie MAC Pro-Longwear Paint Pot in Indianwood (R270) en vee dit net oor my ooglede. Met hierdie tipe goue voorkoms wat nou in die mode is, hoef dit nie te netjies te wees nie, so dit is ideaal vir my wat altyd iewers heen jaag. Ek is gaande oor die produk, want dit mors geen goue stukkies wat die res van jou gesig laat blink nie. Een smeersel is baie natuurlik, en jy moet mooi kyk om te sien dat dit goud is. Dit lyk werklik natuurlik. As ek dit meer sigbaar wil hê, smeer ek net nog ’n lagie bo-oor. As ek effens meer tyd het (soos ’n halwe minuut), tik ek ook Bobbi Brown Long wear Cream Shadow in Golden Pink (R405) met my vingers net aan die binnehoeke van my oë. Saam met dit dra ek maskara (Dior Diorshow Mascara, R570, is op die oomblik ’n gunsteling) en ’n natuurlike lipkleur. Givenchy Le Rouge Perfect (R605) is ’n heerlike lipbalsem, wat ook jou lippe se natuurlike kleur effens pienker/donkerde laat vertoon (danksy ’n aktiewe bestanddeel wat met jou vel se pH reageer).
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Probeer hierdie produkte:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Kyk ook hier na die agter die skerms-video van ons April 2017-skooheidstorie, “Gemaklik in Goud”
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.