kategorieë: LeesOntspanning

GRATIS vervolgverhaal: Grieta

GRATIS vervolgverhaal: Grieta deur Martie Swanepoel

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Lees ons GRATIS vervolgverhaal: Grieta!

Magriet Ernst is 55. Op 50 het Stoffel haar ingeruil vir ’n freshie. Claudia. Dit was vyf jaar na Magriet se dubbele mastektomie. Dit neem tyd om vrede te maak met die verlies van jou borste … en jou man, maar na ’n goeie tyd was Magriet uitgehuil.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Toe Stoffel ’n jaar gelede aan ’n hartaanval sterf en Claudia met sy vet pensioen agterbly, het Magriet weer ’n rukkie gerou oor die oudagdrome wat sy vir haar en Stoffel gehad het. Vir Jaco het sy die ruim voorsiening uit sy pa se boedel gegun.

Magriet se lewe het weer stabiele waters ingevaar. Tot haar foon een oggend lui …

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Kom saam met ons op Magriet se lewensavontuur. Ons tiek saam met haar elke merkie af op haar voor-ek-die-emmer-skop-droomlysie. Ons stop saam met haar, haar ouma Grieta se langsteelpyp met kersietwak en rook die vreugdes van die lewe. Ons sal baie van onsself in Magriet herken, want baie van ons is al deur teleurstellings en moes drome opsy skuif. Ons gaan saam met haar huil en baie lekker lag, want by Magriet gaan ons leer dat ’n mens weer beheer kan neem oor jou lewe. Ons gaan elkeen ’n droomlysie opstel, ons lippe rooi maak, en ons gaan daaraan begin werk. By Magriet gaan ons leer dat die lewe dit is wat jy daarvan maak.

Hoofstuk 1

Klik hier om te lees

Hoofstuk 2

Klik hier om te lees

Hoofstuk 3

Klik hier om te lees

Hoofstuk 4

Klik hier om te lees

Hoofstuk 5

Klik hier om te lees

Hoofstuk 6

Klik hier om te lees

Hoofstuk 7

Klik hier om te lees

Hoofstuk 8

Klik hier om te lees

Hoofstuk 9

Klik hier om te lees

Hoofstuk 10

Klik hier om te lees

Hoofstuk 11

Klik hier om te lees

Hoofstuk 12

Klik hier om te lees

Hoofstuk 13

Klik hier om te lees

Hoofstuk 14

Klik hier om te lees

Hoofstuk 15

Klik hier om te lees

Hoofstuk 16

Klik hier om te lees

Hoofstuk 17

Klik hier om te lees

Hoofstuk 18

Klik hier om te lees

Hoofstuk 19

Klik hier om te lees

Hoofstuk 20

Klik hier om te lees

Hoofstuk 21

Klik hier om te lees

Hoofstuk 22

Klik hier om te lees

Hoofstuk 23

Klik hier om te lees

Hoofstuk 24

Klik hier om te lees

Hoofstuk 25

Klik hier om te lees

Hoofstuk 26

Klik hier om te lees

Hoofstuk 27

Klik hier om te lees

Hoofstuk 28

Klik hier om te lees

Hoofstuk 29

Klik hier om te lees

Hoofstuk 30

Klik hier om te lees

Hoofstuk 31

Klik hier om te lees

Hoofstuk 32

Klik hier om te lees

Hoofstuk 33

Klik hier om te lees

Hoofstuk 34

Klik hier om te lees

Hoofstuk 35

Klik hier om te lees

Hoofstuk 36

Klik hier om te lees

Hoofstuk 37

Klik hier om te lees

Hoofstuk 38: SLOT

Klik hier om te lees

Vir nog lekker GRATIS verhale om te lees, loer hier

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.