Vraag
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }In watter volgorde moet ek my grimering aanwend? Ek begin gewoonlik met die onderlaag, dan my oë, heel laaste die lippe, maar ek wonder soms of daar ’n regte of verkeerde volgorde is? – Nina van Rensburg
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Antwoord
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die stappe wat jy volg, is reg, maar ek stel voor jy wend jou maskara heel laaste aan. Jy wil nie die maskara perfek aanwend en dan gaan lê poeierprodukte op jou wimpers nie. Wanneer jy jou oë grimeer, val van die oogskadu dikwels op jou gesig, wat jou onderlaag grys of vuil kan laat lyk, daarom stel ek voor dat jy eers jou oë grimeer.
My stappe sou wees:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }1 Oë (maskara uitgesluit)
2 Onderlaag en poeier (indien nodig)
3 Wenkbroue
4 Wange
5 Maskara en
6 Lippe
*Marlinette Newman is ’n vryskut haar- en grimeerkunstenaar in Kaapstad.
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.