kategorieë: Ons menseBekendes

Groot nuus vir Minki van der Westhuizen

Minki gaan weer ma word – vir ’n derde keer! Sy het vanoggend die nuus op Instagram gedeel. Die babatjie sal in Maart 2018 gebore word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

A post shared by Minki vd Westhuizen (@minkivanderwesthuizen) on

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Minki en haar man, Ernst Joubert, het reeds twee dogtertjies genaamd Katerien (4) en Elise (3) wat sekerlik lekker pop sal speel met die nuwe babatjie.

Lees hier oor Minki, moederskap, en haar ma

Loer hier na Minki se skoonheidswenke

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

12 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

2 days Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.