kategorieë: Bekendes

Heinz & Aletté Winckler hernu hul troubeloftes

Heinz Winckler, wat bekendheid verwerf het nadat hy die heel eerste seisoen van die Suid-Afrikaanse Idols gewen het, en vroulief Aletté-Johanni, het Sondag hul 10de huweliksherdinking gevier deur hul troubeloftes aan mekaar te hernu.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die seremonie is by die pragtige La Chandelieur-landgoed op Schoongezicht in die Wes-Kaap gehou. Gaste na aan die egpaar is al wie genooi is.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Heinz het die volgende boodskap op sy Instagram-blad gedeel:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

“Yesterday we got to celebrate our 10 year anniversary with a renewal of the vows ceremony at La Chandelieur at Schoongezicht, Paarl in Groot Parys. It was a perfect day shared with family and friends in God’s presence where we just declared our love for one another again and got excited our our future together all over again.”

Salomé Coetzee van Salomé Coetzee Photography het die pragfoto’s geneem.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Aletté het ook ’n video op haar Facebook-blad gedeel waarin sy onder andere die volgende gesê het:

“Happy 10 years my love! Happy 70th bday my dad! Happy 45 years of marriage to my parents! What a day! What a heritage! What a legacy!”

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

19 hours Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 day Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 day Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 day Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.