Klik op elke patroon se naam om die spesifieke patroon af te laai.
~
Ons deel vier interessante hekelpatrone vir lappies uit ons argiewe wat jou kreatiwiteit sal aanwakker. Kry die naalde gereed en begin hekel.Klik op elke patroon se naam om die spesifieke patroon af te laai.
Send this to a friend
27 kommentaar
Fantasties, Rooi Rose! Van hierdie patrone is baie gesog en hekelaars vra aanhoudend daarvoor.
(Ons Hekel, FB-groep)
Ek het hierdie een jare terug gemaak en nou is ek te bang om dit te gebruik netnou mors iemand beet op dit – dankie vir al die mooi patrone
stuur groot asb hekel.patrone na my epos adres
Stuur asb patrone na my epos adres.
Stuur asb hekel patrone na my epos adres
Kan ek ook asb die patrone per epos ontvang. So opgewonde oor jul ou patrone wat vir van ons nou nuut is.
Stuur asb patrone na epos adres
Stuur asb die patrone na my emailadres yoe. Baie dankie
Wil patrone asseblief per e mail ontvang. Baie dankie
TRUDA VAN ZYL
POSBUS 1011
KLERKSDORP
2570
Hekelpatrone
Kry nie hekelpatrone oopgemaak nie. Stuur asseblief na my e-pos. Dankie
Kry nie hekelpatrone oopgemaak nie. Stuur asseblief na my e-pos. Dankie!
Stuur asb patrone na my epos adres. Kry dit nie oopgemaak nie.
Stuur asb hekelpatrone na epos.
[email protected]
Kan u asb vir my die vol gender patrone
E pos stuur.
Beddeken 16 Oktober 1996
Blommotief deken 30 Maart 1977
Droomdeken 8Februarie 1984
Kroonblaar motief deken 18 Julie 1979
Piekniekkombers 25 December 1996
Baie dankie.
stuur hekel patroon n.a. epos dankie
Mail asseblef patrone.
Die prentjie bo met die doilies, ronde wit lappies vir suikerpotjie, watter patroon is dit? Die lappies veral die ene met die pienk krale is baie mooi.
Spemail ASB vir my die brei patrons vir kinders
Hekel patroon vir flip flop slippers
Stuur asb hekel patrone n.a. my egos. Baie Dankie.
hallo kan julle asb vir my ook al die outydse hekelpatrone stuur asb vir al die babahekelpatrone baie dankie
Goeie more,
Ek is opsoek na gebrei en gehekelde pette, musse, beanies en sloque patrone as u dit vir my kan aanstuur per epos sal ek dit hoog op prys stel> Grootmense en kinders,
Baie dankie
Liewe Rooi Rose
Nou toe kyk net, ek het my hekelboekies deur die jare nog almal. Hulle is opgehekel maar ek geniet dit elke keer om vir iemand ietsie te hekel vir ‘n geskenk. Sal dit nie heerlik wees om weer sulke hekel boekies te kry saam met ons gunsteling tydskrif nie.
Dankie Rooi Rose dat ek vir jare en jare saam met my vriendin Rooi Rose kon hekel.
Ek is op soek na gehekelde krale melkbeker doilie patrone asseblief.
Ek is op soek na n ronde lappie patroon en ook toilestel patroon dankie