kategorieë: KalenderOntspanning

Help kinders met hartprobleme saam met die Children’s Cardiac Foundation of Africa

Children’s Cardiac Foundation of Africa. Inligting verskaf. Foto: iStock/Credit:VectorStory

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Wees ’n harteheld en help om saam met die Children’s Cardiac Foundation of Africa geld in te samel vir lewensreddende hartchirurgie vir kinders met hartsiektes

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Jy of jou onderneming kan ook betrokke raak by die Children’s Cardiac Foundation of Africa. Dié organisasie samel geld in vir kinders wat met hartdefekte gebore is en wat lewensreddende hartchirurgie moet ondergaan.

Geen bedrag is te klein nie. Vir meer inligting klik op givengain om jou bydrae te lewer.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Vinnige feite oor hartabnormaliteite wat voor geboorte ontwikkel:

  • 1 uit 100 kinders word met ’n hartdefek gebore.
  • Dit kom sowat 60 keer meer as kanker by kinders voor, en is 25 keer meer algemeen as sistiese fibrose.
  • Suid-Afrikaanse kinders wat daarmee gebore word, word op ’n waglys geplaas waarop tot duisend pasiënte is. Dit kan jare duur voor ’n kind chirurgiese behandeling kan ondergaan, en dikwels is dit te laat vir die operasie.
  • Ondanks die feit dat dit behandelbaar is, sterf meer as 3 000 kinders jaarliks in Suid-Afrika, of ly terwyl hulle op chirurgie wag. Sowat 335 000 kinders word elke jaar met die probleem in Afrika gebore. Meer as die helfte sterf binne die eerste paar jaar ná geboorte.

Vir meer inligting kontak:

The Children’s Cardiac Foundation of Africa |tccfa.org/ / funding@tccfa.org | +27 60 976 2761

Facebook: @tccfa1  Instagram: @tccfa  Twitter: @tccfa  #BeAHeartHearo #TCCFA

Om op hoogte te bly van nog maniere hoe jy betrokke kan raak by sake in jou gemeenskap, loer hier

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.