kategorieë: In die nuusJou lewe

Hoe om jou troeteldiere se allergieë te verlig

Hoe om jou troeteldiere se allergieë te verlig. Inligting en foto’s verskaf deur Hill’s Pet Nutrition. {Geborg}

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Omgewingsallergene kan honde en katte – nes mense ook irriteer en aantas.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Dokter Guy Fyvie, die voedingsadviseur by Hill’s Pet Nutrition, sê dat dit makliker is om velprobleme en hul simptome by honde as by katte te sien. Die algemeenste simptome van velprobleme by honde en katte, is:

  • Hulle jeuk, krap, of lek spesifieke plekke op hulle lywe.
  • Hulle skuur meer as gewoonlik teen voorwerpe.
  • Hulle lek hulle pote
  • Skubbe vorm op die vel in sekere areas
  • Hulle vel kom pienk of rooi voor met vlekke, kolle of puisies
  • Rowe of verdikte vel op plekke
  • Daar is haarverlies
  • en soms ’n slegte reuk

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Hier is ‘ paar wenke wat jy kan volg om jou troeteldier se allergie te help verlig:

  • Besoek jou veearts – Jou veearts sal jou kan help om die oorsaak van die velprobleem vas te stel en voorstel watter stappe om te doen.
  • Was jou troeteldier se bed en komberse – Was jou hond of kat se bed en komberse elke twee weke in ’n wasmasjien op die warmste siklus. Indien dit nie in die wasmasjien pas nie, sal ’n deeglike handwas ook werk. Maak seker dat die bed en komberse heeltemal droog is voordat dit weer gebruik word. Maak ook seker dat hulle slaapplek so ver as moontlik stofvry is.
  • Bad jou hond met koue water – Vir akute gevalle moet jou hond drie maal per week gebad word. Die bad sal help om die irritasie en jeukerigheid te verlig en kan ook die hoeveelheid allergene in hulle pels verminder. Skoon water sal gewoonlik goed genoeg wees, maar, indien jy produkte gebruik, maak seker dat dit die regte produkte is en dat dit deeglik uitgespoel word na aanwending.
  • Probeer om jou troetediere binne te hou op winderige dae Die wind vererger die hoeveelheid allergene in die lug, dus, deur jou troeteldiere binne te hou, kom hulle nie met die allergene in aanraking nie.
  • Hoë gehalte voeding – Selfs indien jou troeteldier se velprobleem nie as gevolg van swak voeding is nie, sal hulle steeds baat by voeding wat spesifiek geformuleer is om velprobleme en jeukerigheid te help verlig. Hill’s Prescription Diet Derm Defense, byvoorbeeld, bevat essensiële vetsure en antioksidante om die vel te help herstel en te beskerm.

Hill’s Prescription Diet Derm Defense-troeteldierkos bevat gehalte bestanddele en is spesiaal geformuleer om nie net jou troeteldier gesond te hou nie, maar ook velkondisies deur spesifieke voedingstowwe te verlig.

Vind meer uit oor Hill’s se troeteldierkos deur Hill’s se webwerf te besoek of volg hulle op sosiale media – Facebook, Instagram, Twitter.   

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

3 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

4 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

4 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.