kategorieë: Leefstyl

Hoekom jy Tupperware® behoort te kies

Tupperware® streef vandag steeds na uitnemendheid in innovasie tot voordeel van ons planeet en sy mense. Die wete dat ons ‘n positiewe impak op individue, hul gemeenskappe en ons planeet kan maak, motiveer ons om voort te gaan om eko-vriendelike oplossings te skep om voedsel langer te laat hou en die vervoer van voedsel makliker en minder verkwistend te maak.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Ons skep elke dag ‘n beter toekoms deur die gebruik van Tupperware®-produkte wat ‘n alternatief vir eenmalige plastiekartikels bied. Dit verseker ‘n beter toekoms vir ons gesinne, ons kinders, ons gemeenskappe en ons planeet. Tupperware® skep eko-vriendelike oplossings om ons planeet te beskerm.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

By Tupperware® ondersteun ons met trots ons produkte met ‘n lewenslange waarborg, sodat jy met ’n geruste hart kan koop!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Lees meer oor ons lewenslange waarborg hier: www.tupperware.co.za/warranty.

Tupperware® het ‘n sorggids wat gerieflik simbole wat jou alles vertel wat jy oor die versorging van ons produkte moet weet, van BPA-vry tot veilige gebruiksinstruksies, insluit. Dit is nie net ’n produk van hoë gehalte nie, maar ook ‘n maatskappy wat mense se lewens verander en mense bemagtig om ‘n inkomste te verdien deur ons produkte te verkoop.

DIE GOEIE NUUS IS DAT JY NOU JOU TUPPERWARE®-GUNSTELINGE AANLYN KAN KOOP EN DIT DIREK BY JOU DEUR AFGELEWER KRY.

Gaan na www.tupperware.co.za en kry 10% AFSLAG op jou eerste aankoop met koeponkode “GETTUPP10”.

Gaan probeer dit! Die Tupperware® van môre!

Deel
Gepubliseer deur
Gaynor Siljeur

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.