Fotobeskerming – vir verskillende lewensoomblikke aangepas

ISDIN, ’n velsorgmaatskappy met ’n hoofkantoor in Spanje, is een van die leiers in die sonbeskermingsmark in verskeie Europese lande. Hierdie produkte bied daaglikse fotobeskerming wat aangepas is vir elke oomblik en sodoende dit vir jou moontlik maak om die voordele van die son regdeur die jaar te benut, terwyl dit sonskade voorkom.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write('
'); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

ISDIN ondersteun die farmaseutiese sektor in die stryd teen fotoveroudering met sy LIVE YOUNG-veldtog. Dit is ‘n idee wat ons aanmoedig om gesonde leefstylgewoontes aan te leer, terwyl ons terselfdertyd ons vel beskerm, herstel en die tekens van veroudering regstel met ‘n kombinasie van fotobeskerming en skoonheidsmiddels. Onthou: “Om jonk te leef, is ’n kwessie van gesindheid. Om jonk te lyk, is ’n velkwessie.”

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write('
'); }

Een van ISDIN se veelbekroonde produkte is ISDIN PHOTOPROTECTOR FUSION WATER.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write('
'); }

ISDIN Fusion Water is ‘n waterfase-gesigsonskerm wat ‘n revolusionêre onsigbare en vars UV-beskerming bied. Dit bevat ‘n verbeterde formule wat intense bevogtiging bied en onmiddellik absorbeer. Danksy die produk se unieke eienskappe waarborg dit hoë beskerming teen UV-bestraling om die son tydens buitemuurse aktiwiteite te geniet.

Dit bevat ook twee innoverende tegnologieë: Safe-Eye Tech™, wat voorkom dat die produk jou oë irriteer – ideaal wanneer jy sport beoefen; en Wet Skin Technology, wat aanwending toelaat selfs op nat vel, terwyl dit steeds die hoë beskermingsfaktor van SPF 50 UVB en UVA handhaaf. Fusion Water is ook olievry en is ’n universele sonskerm geskik vir alle velsoorte, insluitend kombinasie- en olierige velle.

Fusion Water is seevriendelik aangesien dit ontwikkel is met meestal bio-afbreekbare en/of anorganiese bestanddele.

Vir meer inligting, besoek www.isdin.com.
Deel
Gepubliseer deur
Gaynor Siljeur

Onlangse plasings

Leer jou breipatrone beter verstaan

Ons deel breilesse uit ons argiewe.

9 hours Gelede

Gebruik oogomlyner vir langer wimpers

Nie almal is geseënd met lang wimpers óf weet hoe om vals wimpers aan te…

12 hours Gelede

My ma se appeltert

13 hours Gelede

5 lekker hoemoes-resepte

Hou jy van hoemoes? Dan sal 13 Mei vir jou ’n belangrike datum wees. Dié…

2 days Gelede

Is dit hoekom jy maagpyn het?

Waar pyn jou maag? Die presiese plek waar jy die pyn ervaar, kan aandui wat…

4 days Gelede

Hoe om jou dogter groot te maak om sterk en vol selfvertroue te wees

In ons moderne wêreld, waar die uiterlike voorkoms blyk om al hoe belangriker te word,…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.